Osasco

Osasco is 'n stad in die noorde van die Brasiliaanse deelstaat São Paulo, sowat 16 km wes van São Paulo. Die stad het 'n bevolking van 718 646 in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 64,935 km².


Developed by StudentB